Ken Curtis

Ken Curtis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Curtis Wain Gates
Geboorte (1916-07-02)2 Julie 1916
Sterfte 28 April 1991 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1941–1991
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ken Curtis (2 Julie 1916 – 28 April 1991) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Searchers (1956), The Killer Shrews (1959), en Robin Hood (1973), en in die televisiereeks Gunsmoke (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy